Onderbefondsing van SA weermag ‘skep grensgevaar’ - April 17, 2025

Die voorsitter van die Gesamentlike Staande Komitee oor Verdediging, Malusi Gigaba, waarsku die volgehoue onderbefondsing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag stel die grensveiligheid van die land in gevaar. Gigaba het in gesprek met SABC News gesê internasionale geloofwaardigheid en ekonomiese groei is nou in die gedrang omdat verdedigingsbesteding afgeneem het van meer as twee-persent van […]

Read More

Trump brand los teen Fed-voorsitter Powell - April 17, 2025

President Donald Trump van Amerika het die voorsitter van die Federale Reserwebank, Jerome Powell, gekritiseer omdat hy nie die rentekoerse verlaag nie, en gesê Powell is “altyd te laat en verkeerd”. Trump het op sy TruthSocial-platform geskryf dat Powell se ontslag nie gou genoeg kan kom nie. Die voorsitter van die sentrale bank het gister […]

Read More

Nog ‘n terugslag tref MotoGP-kampioen - April 17, 2025

Motorsport: Die MotoGP-kampioen, Jorge Martin, kan vir nog drie maande buite aksie wees nadat sy seisoen verder ontwrig is tydens die afgelope naweek se Grand Prix in Katar. Dit was die Spanjaard se eerste wedren vanjaar nadat hy drie keer beseer is tydens voorseisoense oefeninge, maar hy het van sy motorfiets geval en die Italianer […]

Read More

Eerste minister spreek NV toe - April 17, 2025

Eerste minister Elijah Ngurare het sy nooienstoespraak in die Nasionale Vergadering gelewer. Hy het sy politieke reis as jeugaktivis begin. Ngurare is in 2015 uit Swapo geskop saam met AR-leier Job Amupanda, Dimbulukeni Nauyoma en George Kambala, oor wat die destydse sekretaris -generaal Nangolo Mbumba onversoenbare gedrag genoem het. Sy politieke loopbaan is deur president […]

Read More

SA veroordeel Israel se vernietiging van hospitale - April 17, 2025

Die Suid-Afrikaanse regering het die aanvalle op burgerlike teikens in Gaza veroordeel. In die jongste voorval het Israel ʼn missielaanval uitgevoer op die al-Ahli Arab-hospitaal in Gaza Stad. Die hospitaal se intensiewesorg- en operasie-departement is in die aanval vernietig. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê Israel het sedert die […]

Read More

Menendez-broers se herverhoor begin - April 17, 2025

Erik en Lyle Menendez, wat skuldig bevind is aan die moord op hul ouers in 1989, se herverhoor begin vandag in Los Angeles. Die broers, wat lewenslange vonnisse sonder parool uitdien, beweer jare van mishandeling het tot die moorde gelei. Die herverhoor volg na omstredenheid oor ‘n grafiese foto wat in die hof gewys is. […]

Read More

Tsurenko van Oekraïne vat WTA hof toe oor ‘mishandeling’ - April 17, 2025

Tennis: Lesia Tsurenko van Oekraïne sê sy doen regstappe teen die Wêreld Vrouetennisvereniging vir beweerde mishandeling. In ’n plasing op X het die 35-jarige bewerings gemaak teen ’n naamlose uitvoerende beampte van die vrouetoer. Die wêreld nommer 88 het die beampte van geestelike mishandeling beskuldig en gesê dit het daartoe gelei dat sy angsaanvalle gekry […]

Read More

Haweloses in stadions gaan hervestig word - April 17, 2025

Die nuwe Khomas-goewerneur, Sam Shafiishuna Nujoma, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die haweloses wat in Maart 2020 by die stadions in Khomasdal en Katutura gevestig is. Sedertdien het getalle toegeneem en meer en meer mense het daar ingetrek, insluitend lede van die verre noordweste se Himba-stamme. Na Nujoma en die adjunk-lynminister Dino Ballotti […]

Read More

Cosafa Vroue Onder-17 sokkerkampioenskap kom na Windhoek - April 17, 2025

Die sesde uitgawe van die Cosafa Vroue Onder-17 sokkerkampioenskap word van 10 tot 17 Mei in Windhoek gespeel, waar die tweemalige wenners Zambië hul titel sal verdedig. Die trekking vir die groepfase is reeds afgehandel, met die nege mededingende spanne wat in drie groepe verdeel is. Namibië is in Groep A en sal Malawi en […]

Read More

Geen botsings binne IPC, wel met korrupsie: Nashinge - April 17, 2025

Die leier van die opposisie in die parlement, die IPC se Imms Nashinge, het sy nooienstoespraak in die Nasionale Vergadering gelewer. Hy sê daar sal nie botsings tussen hom en IPC-leier Panduleni Itula wees nie. Volgens hom sal die party eerder botsings met korrupsie en armoede hê.

Read More