Akkerbouraad gee N$5m vir aartappels - October 13, 2025
Die Namibiese Akkerbouraad het ‘n totaal van 5,5 miljoen Namibiese dollar beskikbaar gestel vir die 2025/2026 finansiële jaar vir sy aartappel waardekettingsontwikkeling skema. Dit is daarop gemik om kommersiële aartappelproduksie in Namibië in die volgende vyf jaar te stimuleer met jaarlikse invoere van amper 22 000 ton. Die skema teiken jaarliks 45 produsente. Beperkte toegang […]
UDM het kommer oor ontvoerings in buurland - October 13, 2025
Die United Democratic Movement sê hy is diep ontsteld oor die toenemende vlaag ontvoerings in die land. Van Januarie tot Maart vanjaar is 4 571 voorvalle van ontvoering aangemeld wat 6,8-persent meer is as dieselfde tydperk in 2024. Die UDM se sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê die regering moet die teenontvoering- en misdaadintelligensie-taakspanne in elke provinsie […]
Eerste aantygings van bedrog tydens Kameroen se stemmery - October 13, 2025
Meer as agt miljoen Kameroeners het Sondag na die stembus gegaan in ‘n verkiesing wat na 43 jaar weer mag aan die 92-jarige Paul Biya sal gee. Ten spyte daarvan dat hy elke verkiesing in die afgelope 20 jaar met meer as 70 persent van die stemme gewen het, het Biya versigtigheid uitgespreek oor die uitslag […]
Klein venster om vredesproses in Gaza te verseker - October 13, 2025
Al die lewende gyselaars is deur Hamas vrygelaat en daar heers groot vreugde in Israel en baie hoop in Gaza soos duisende gevangenes vandag huis toe sal gaan. Maar, die voormalige Britse nasionale veiligheidsadviseur Lord Peter Ricketts sê hoewel dit ‘n dag is om die vrylatings te vier, is daar ook ‘n nou venster om […]
Olie: Geleentheid of oorskatte potensiaal? - October 13, 2025
‘n Gevallestudie met die titel “Olie in Namibië: Ekonomiese geleentheid of oorskatte potensiaal?” is onlangs vrygestel deur Climate Strategies en Salzburg Global, saam met die Instituut vir Openbare Beloeidsnavorsing, IPPR. Volgens die verslag loop die land se strewe om ‘n beduidende olieprodusent te word, die risiko om sy vordering na ‘n lae-koolstof-, inklusiewe en volhoubare […]
Ontwikkeling suip aan agterspeen terwyl skuldbetalings styg - October 13, 2025
Daar is groot kommer oor Namibië se skuldvlakke en selfs die lynminister Ericah Shafudah sê dit is kommerwekkend dat die land meer op skuldbetalings as ontwikkeling bestee. Oor die afgelope 13 jaar het rentebetalings op die regering se skuld met 661 persent gegroei van 1,8 miljard Namibiese dollar tot 13,7 miljard dollar terwyl binnelandse befondsing […]
Meatco se Whk-abattoir kry A+ gradering, sonder inmenging - October 13, 2025
Meatco se Windhoek-abattoir het ‘n A-plus-gradering behaal in ‘n oudit wat deur die British Retail Consortium Global Standard uitgevoer is. In ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Meatco se interim-uitvoerende hoof, Albertus Aochamub, gesê die gradering is ‘n bevestiging dat hul fasiliteite van wêreldgehalte is en aan die vereiste globale veiligheidsregulasies voldoen. Hy het […]
Meer as 8 selfmoordpogings daagliks in Namibië - October 13, 2025
Namibië het in die 2023-24 boekjaar 2 937 gevalle van poging tot selfdood aangeteken, die hoogste ooit op rekord. Die lyministerie het in 2023 gesê die land se selfdood-syfer staan op 21 per 100 000 met rondom 615 gevalle van selfmoord wat in 2023 aangeteken is, meer as een geval elke dag. In 2019 is […]
SA word ‘n terreur-ondersteunende staat – kenner - October 13, 2025
Reaksie word ontvang op berigte uit Suid-Afrika dat minstens vier Gazelle-helikopters van die Lanseria-lughawe aan boord van ‘n vliegtuig van die Russiese lugredery Abakan Air na die omstrede krygsheer Khalifa Haftar se rebellegebied in Benghazi gesmokkel. Vlugplanne het Jordanië valslik as die bestemming aangedui. Die uitvoere oortree VN-sanksies teen die lewering van militêre toerusting aan […]
Calueque-pompstasie word deur Portugese maatskappy opgeknap - October 13, 2025
Die Portugese kontrakteur Mota-Engil Angola sal die 40 miljoen Namibiese dollar opgradering van die pompstasie by die Calueque-dam in die suide van Angola na hy befondsing ontvang het van die Gesamentlike Tegniese Komitee van Kenners. Die komitee is na die ooreenkoms vir waterverbruik in 1969 gesluit is. Die Tender Bulletin berig die opknapping is broodnodig […]