Shikongo sleep Amushelelo weer hof toe - April 7, 2025

Die Namibiese polisiehoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo het ‘n dringende aansoek vanoggend in die hoërhof teen NEFF-aktivis Michael Amushelelo. Hy vra die hof om Amushelelo te dwing om ‘n plasing wat hy op 31 Maart vanjaar op Facebook gemaak het oor Shikongo se noodlottige motorongeluk in Desember 2022, te verwyder. Ingevolge ‘n vorige saak het hy […]

Read More

Internskappe is goed, maar waar’s die poste daarna - April 7, 2025

Die nuwe begroting maak voorsiening vir 65 intern- en vakleerlingposisies vanjaar teen ‘n maandelikse salaris van tussen 2 500 Namibiese dollar en 3 500 dollar elk. Ministeries, asook regeringskantore en –agentskappe is beopdrag om geld uit hul opleidings- en reisbegroting te verskuif indien hulle nie oor genoeg fondse hiervoor beskik nie. Kosmos 94.1 Nuus het […]

Read More

Brent ru-olieprys daal skerp - April 7, 2025

Oliepryse het vanoggend verder teruggesak met 3 persent na Vrydag se 7 persent daling. In die afgelope sewe dae het Brent met meer as 10 persent geval en verhandel tans net bo 63 Amerikaanse dollar ‘n vat. Dit kom na president Donald Trump se tariewe en China se vergelding daarvoor wat vrese vir ‘n handelsoorlog […]

Read More

Wêreldgesondheidsdag: Gesonde leefstyl moet beklemtoon word - April 7, 2025

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het beklemtoon die land se gesondheidsorgstelsel word deur verskeie uitdagings geteister, insluitend personeeltekorte, ‘n gebrek aan fasiliteite en swak bestuur. Die wêreld herdenk vandag Wêreldgesondheidsdag. SAMA-voorsitter Mvuyisi Mzukwa, het in ‘n gesprek met Newzroom Afrika swak toegang tot medikasie en finansiering uitgelig. Hy het die behoefte aan bewusmakingsveldtogte oor gesonde lewe […]

Read More

Markte tuimel, Trump noem dit medisyne - April 7, 2025

President Donald Trump van Amerika se omvattende tariewe stuur steeds skokgolwe deur die wêreld se finansiële markte. Markte in Asië het vanoggend getuimel met Japan se Nikkei wat kort na opening met meer as 8 persent gedaal het, en Suid-Korea se Kospi met meer as 4,8 persent. Australië se ASX 200-indeks het vanoggend met sowat […]

Read More

Man U kan nie as Premierliga materiaal beskou word nie - April 7, 2025

Manchester United se hoofafrigter sê dit sal “malligheid” wees om die span as Premierliga-mededingers vir die volgende seisoen te beskou, maar hy glo dat hy die klub se situasie vinnig moet regruk. United is 13de in die Premierliga nadat hulle net 22 punte behaal het uit Amorim se eerste 19 wedstryde op Engeland se hoogste […]

Read More

NNN moet verduidelik oor pensioene - April 6, 2025

Die regering skuld bejaardes ‘n verduideliking hoekom pensioene in die huidige begrotingsjaar nie verhoog is nie, sê kenners. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het tydens haar verkiesingsveldtog verlede jaar onderneem sy sal wyle president Hage Geingob se belofte gestand doen deur dit na 3 000 Namibiese dollar per maand te verhoog. Kosmos 94.1 Nuus het dr. Marius […]

Read More

Vredesmagte na Orania vir EFF-betoging - April 6, 2025

Die Kaapse Onafhanklikheidsparty beplan om op 22 April ‘n afvaardiging van vredesmagte vanaf Brackenfell na Orania te stuur, om saam te val met die EFF se geskeduleerde betoging teen die bestaan van die dorp. Dit volg na aansprake deur die voorsitter van die EFF in die Noord-Kaap, Shadrack Tlhaole, oor die party se gedissiplineerde benadering […]

Read More

Skilder van Trump-portret loop deur - April 6, 2025

Die kunstenaar wie se amptelike portret van Donald Trump in die openbaar deur die president gekritiseer is, sê haar onderneming verkeer nou in gevaar om nie te weer te herstel nie. Die Republikeinse leier het aan die einde van verlede maand opslae gemaak toe hy gesê het die portret, wat in Colorado se Kongresgebou hang, is […]

Read More

Verstappen stap weg met Grand Prix-titel - April 6, 2025

Wêreldkampioen Max Verstappen in sy Red Bull het die Japannese Grand Prix van kwalifisering tot by die geruite vlag oorheers vir sy eerste oorwinning van die seisoen. Dit was sy vierde agtereenvolgende sege by Suzuka. Verstappen is in sy 64ste Grand Prix-oorwinning toegejuig deur ‘n skare van 115-duisend. Hy het sowat 1,4-sekondes voor McLaren se […]

Read More