Mark Zuckerberg en T-Pain werk saam aan musiekprojek

Mark Zuckerberg, die stigter van Facebook, het met die bekende Amerikaanse rapper T-Pain saamgewerk aan ’n nuwe snit. Die duo, wat hulself as “Z-Pain” bekendstel, het ‘n weergawe van die ikoniese liedjie Get Low deur Lil Jon and the East Side Boyz opgeneem. Zuckerberg het onthul dat hierdie musiekprojek ‘n spesiale betekenis vir hom en […]

Read More

Al gewonder, as die mens sou uitsterf, watter ander dier sou die planeet oorvat en bewoon? Ja, jy eet hierdie dier gereeld as jy dit kan bekostig…

As alle mense sou uitsterf, kan seekatte moontlik die wêreld oorheers. Wetenskaplikes meen dat hierdie intelligensie en aanpasbaarheid die seekat as opvolger vir menslike beskawing voorstel. Professor Tim Coulson van die Universiteit van Oxford stel voor dat, as mense uitsterf weens oorloë of klimaatsverandering, seekatte ’n nuwe beskawing sal ontwikkel. Hy glo dat hulle in […]

Read More

Band Aid vier 40ste bestaansjaar met ‘ultimate mix’ van Do They Know It’s Christmas?

Om die 40ste bestaansjaar van die ikoniese liefdadigheidslied, Do They Know It’s Christmas?, te vier, stel Band Aid ’n nuwe “ultimate mix” van die lied vry. Hierdie spesiale weergawe, vervaardig deur Trevor Horn, kombineer stemme uit al drie vorige weergawes – die oorspronklike in 1984, sowel as die 20ste en 30ste herdenkingsweergawe, onderskeidelik in 2004 […]

Read More

Janet Jackson en Eminem genomineer vir Songwriters Hall of Fame

Janet Jackson en Eminem is onlangs benoem vir die Songwriters Hall of Fame, wat erkenning gee aan buitengewone liedjieskrywers. Die genomineerdes is aangekondig, en hulle sluit groot name in uit verskillende genres van die musiekbedryf. Benewens Janet Jackson, wat bekend is vir haar treffer All for You, en Eminem, die rapper agter Without Me, is […]

Read More

Wie dink jy gaan wen? Mike of Jake? 

Mike Tyson en Jake Paul sal mekaar môre die stryd aansê in ’n groot boksgeveg wat wêreldwyd baie aandag trek. Die geveg vind by die AT&T-stadion in Dallas, Texas plaas. Hierdie arena het plek vir 80 000 toeskouers en is bekend as die tuiste van die NFL-span, die Dallas Cowboys. Dit word beskryf as een […]

Read More

Mooi-wees sonder die naalde

Daar is gereeld allerhande metodes op die internet om gewig te verloor, neigings op TikTok vir ‘n mooi somerlyfie maar nou is daar iets nuut. Jy blaai deur TikTok en sien hoe ‘n persoon die vreemdste gesigsuitdrukkings maak.  Jy dink waarskynlik: “met watter soort vreemde neiging is almal nou weer besig?” Die antwoord? ‘n Antieke […]

Read More

Megan Fox is swanger

Megan Fox het pas aangekondig dat sy swanger is met haar vierde kind, en haar eerste saam met haar verloofde, Machine Gun Kelly. Die aktrise, wat reeds drie seuns het uit haar vorige huwelik met Brian Austin Green, het die nuus op Instagram gedeel met ’n foto waar sy haar swangerskap-boep wys. Sy het ook […]

Read More

Musk ondersteun Trump se poging om die Federale Reserweraad se onafhanklikheid te verswak

Elon Musk, hoof van Tesla en SpaceX, het steun uitgespreek vir ‘n omstrede idee wat Amerikaanse ekonomiese beleid kan verander: om die president direkte beheer oor die Federale Reserweraad (Fed) te gee. Hierdie steun het ontstaan nadat Musk gereageer het op ‘n plasing deur senator Mike Lee wat voorgestel het dat die Fed onder presidensiële […]

Read More

‘n Stukkie koninklike stukkie koek vir jou, dalk?

In 1947 het die troukoek van koningin Elizabeth II en prins Philip groot aandag getrek, en dekades later bly dit steeds ‘n gesogte versamelaarsitem. Onlangs is ‘n 77-jarige sny van dié koninklike koek op ‘n veiling deur die Britse veilinghuis Reeman Dansie verkoop vir N$50 372. Hierdie klein stuk koninklike geskiedenis het sedert die koninklike […]

Read More

Swot Beyoncé aan Universiteit van Yale…

Die Yale-universiteit sal ‘n kursus instel met die titel Beyoncé Makes History: Black Radical Tradition History, Culture, Theory and Politics through Music. Die kursus sal fokus op die 32-malige Grammy-wenner se werk, van haar album ‘Beyoncé’ in 2013 tot by 2024 se Cowboy Carter. Dit sal aangebied word deur die musiekprofessor in Afrika-Amerikaanse studie Daphne Brooks. Universiteite reg […]

Read More