Lotto-boerpot in buurland R69m

Vandag se PowerBall in die buurland is weer net ‘n geraamde 5 miljoen Suid-Afrikaanse rand nadat ‘n speler in Vrydag se trekking meer as 59 miljoen rand gewen deur Standard Bank se banktoepassing te gebruik. Die persoon het die vyf nommers plus die PowerBall korrek gehad terwyl 20 deelnemers net meer as 35 800 gedeel het met vier […]

Read More

Luister nou na Oasis se nog-nie-gehoor-nie ou-nuwe weergawe van ‘Up In The Sky’

Die nuwe weergawe is gemeng deur Noel Gallagher vanaf die album “Definitely Maybe” se 30ste herdenking-heruitgawe. Oasis het ‘n voorheen-nie-gehoor-nie weergawe van “Up In The Sky” van hul komende 30ste herdenking-uitgawe van “Definitely Maybe” gedeel. Die ikoniese Britpop-groep het vroeër vanjaar hul planne aangekondig om die 30ste herdenking van hul debuutalbum te vier. Die liedjie […]

Read More

Man skok die wêreld deur in ‘n ‘swart ruimtewese’ te verander en sy mooi voorkoms weg te gooi

Wanneer Anthony Loffredo op die sypaadjie loop, word hy aangestaar. Uber-bestuurders wys hom weg en restaurante weier om hom te bedien. Dit het hom ‘n jaar geneem voordat die Mexikaanse regering vir hom ‘n ID-kaart uitgereik het. Hy het sy neus geamputeer, ore afgesny, oogballe en vel swart getatoeëer, tong in twee gesny, tande geskeer […]

Read More

Die rykes vries nou hulle liggame in die hoop om in die toekoms weer lewendig te word

Onthou jy hoe ruimtevaarders in wetenskapfiksie rolprente in ‘n krio-staat slaap om jare later hulle bestemming te bereik en ontvries te word? Krio-preservering word nou gewild onder miljardêrs waar hul liggame gevries word, in die hoop om in die toekoms weer lewendig te word. Dit klink na ‘n totaal onrealistiese idee, iets wat ons net […]

Read More

Kosmos 94.1 Ruimte-foto van die week: ‘n Transformasie aan die beweeg

’n Visueel treffende versameling interstellêre gas en stof is die fokus van hierdie week se Hubble-prent van die week. Die newel, genaamd RCW 7, is net meer as 5 300 ligjare van die aarde af in die sterrebeeld Puppis geleë. Nebulas is areas in die ruimte wat ryk is aan die grondstowwe wat nodig is […]

Read More

‘n Broek vol slange

ʼn Man is betrap met meer as 100 lewendige slange in sy broek. Hy is voorgekeer toe hy die slange wou smokkel van Hongkong na Shenzhen. Doeanebeamptes het op ses seilstofsakke, elkeen met ʼn intrekkoord en met kleefband verseël, in die sakke van die man se broek afgekom. Elke sak het lewendige slange van verskillende […]

Read More

Ontmoet Mej. KI

Nadat beoordelaars van die wêreld se eerste KI-skoonheidskompetisie verlede maand 10 finaliste onthul het, is die eerste Mej. KI nou gekroon. Ontmoet Kenza Layli, ‘n Marokkaanse leefstylbeïnvloeder wat hoop om “diversiteit en inklusiwiteit” na die KI-skepperlandskap te bring. Met byna 200 000 Instagram-volgelinge, en ‘n verdere 45 000 op TikTok, is Layli heeltemal KI-gegenereer, van […]

Read More

Will Smith praat oor sy besluit om ‘n gospelliedjie vry te stel

Will Smith het sy skuif na die wêreld van Christelike/gospelmusiek bespreek met die media ná die vrystelling van sy snit “You Can Make It”. Die Oscar-bekroonde ster is dalk veral bekend vir sy toneelspel-prestasies, maar het ‘n musiekloopbaan ook geniet wat terugstrek na die 1990’s. Van sy treffers sluit die popliedjies “Gettin’ Jiggy with It”, […]

Read More

Bravade op TikTok

‘n Feesganger wat die 4 Julie-vieringe in Rhode Island geniet het, het ’n vrou se bravade is op video vasgevang en op TikTok gedeel en die onbekende vrou word geprys oor haar vasberadenheid. Emily Swift, wat Providence vanaf New York besoek het, het die Vier Julie WaterFire-viering bygewoon en ‘n ongewone redding op kamera gevang. […]

Read More

Liefde vir lees neem vanaf 9 jaar oud af

Diegene van ons wat in die krag van boeke glo, weet die kultuur van lees is besig om in duie te stort, en word dit veroorsaak deur die internet en aanlyn stromingsdienste maar ook  televisie. Maar op die oomblik is daar een groep wat glad nie meer wil lees nie en onrusbarend genoeg is dit […]

Read More