Zip Stitch – die ritssluiter vir jou vel!
Daar is min dinge wat ’n mens so laat kriewel soos ’n sny wat dalk geheg moet word. Net die gedagte aan naalde en steke laat party mense sommer bleek word. Nou, hier’s ’n slim uitvinding wat letterlik die spel verander het: die Zip Stitch Wound Closure Strips. Dink aan dit soos ’n soort “ritssluiter” vir […]
Van Straf na Stilte: Baltimore-skool vervang detensie met Besinningskamer
‘n Skool se revolusionêre benadering tot dissipline In die hartjie van Baltimore, VSA, het die Robert W. Coleman-laerskool ‘n merkwaardige nuwe rigting ingeslaan wat tradisionele dissiplinêre metodes heeltemal opsy skuif. In plaas daarvan om leerders na detensie te stuur wanneer hulle hul wangedra, word hulle nou na ‘n spesiale vertrek, die “Mindful Moment Room”, (Besinningskamer) […]
Die dra van ‘n elektroniese slim sweetpleister kan bloedtoetse vervang vir chroniese siekte-bestuur
’n Nuwe tegnologiese deurbraak kan binnekort die manier waarop gesondheid gemonitor word, verander. Navorsers van die Koreaanse Gevorderde Instituut vir Wetenskap en Tegnologie (KAIST) het ’n draagbare slim sweetpleister ontwikkel wat interne fisiologiese veranderinge kan meet sonder bloedtoetse. Volgens Jaehun Jeon, mede-outeur van die studie, kan die pleister tans drie belangrike molekules – uriensuur, laktaat […]
Melanie C (Sporty Spice) is op die punt om haar negende solo-album vry te stel en op toer te gaan
Melanie C, beter bekend as Sporty Spice van die legendariese Spice Girls, is gereed om haar negende solo-album die lig te laat sien en op ’n nuwe toer te vertrek. Die 51-jarige sangeres, volle naam Melanie Chisholm, sê haar jongste projek omhels elektroniese popmusiek meer as ooit tevore. In ’n onderhoud met die Sunday Mirror […]
Liefdesrusie loop uit op 450 km voetreis en €400 boete
In die noorde van Italië, in die dorp Como, het ‘n argument tussen ‘n man en sy vrou so ‘n breekpunt bereik dat hy besluit het hy kort vars lug. Hy het by die deur uitgestorm om sy kop skoon te maak – ‘n alledaagse reaksie op ‘n huweliksgeskil. Maar hierdie was geen gewone blok-om-stap […]
Moeg vir oneffektiewe, korrupte politici vol leë beloftes? Ontmoet Albanië se Kunsmatige Intelligensie-‘minister’ wat korrupsie gaan bekamp!
In ’n wêreld-eerste het die Albanese premier, Edi Rama, ’n kunsmatige intelligensie-“minister” in sy nuwe kabinet aangestel om korrupsie hok te slaan. Die virtuele figuur, bekend as Diella – wat “son” in Albanees beteken – is Donderdag bekendgestel. Sy word as ’n vrou in tradisionele volksdrag uitgebeeld en beskryf as ’n “kabinetslid wat nie fisies […]
Melkkoeie in die Metaverse: Kan VR Brille Melkproduksie Verbeter?
Hier in die wye, oop vlaktes van Namibië, waar ons vee dikwels onder ‘n eindelose horison wei, klink die nuutste landbou-eksperiment uit Amerika byna ongelooflik. Boere in die VSA is besig om hoëtegnologie VR-brille op hul melkkoeie te toets. Terwyl die diere fisies in die beperkte ruimte van ‘n stal staan, word hulle visueel na […]
Hierdie vrug kan jou hart red: Britse Hartstigting onthul perfekte tyd om een te eet
As jy jou hart-gesondheid wil verbeter, kan ’n eenvoudige vrug ‘n groot verskil maak. Volgens die Britse Hartstigting (BHF) is die piesang ’n ideale alternatief vir soet peuselhappies en kan dit jou help om jou daaglikse “5-per-dag” vrugte- en groente-inname te bereik. Die BHF beveel aan dat jy omstreeks 11:00 jou gewone beskuitjie of gebak […]
Nuwe studie: Honde bring vroue meer rus as mense of katte
‘n Nuwe studie deur die Canisius Kollege in New York het bevind dat vroue rustiger slaap met ‘n hond in die bed as met ‘n menslike lewensmaat of ‘n kat. Dié verrassende bevinding is gegrond op ‘n opname onder byna 1 000 Amerikaanse vroue. Volgens die navorsing laat honde vroue veiliger en rustiger voel, wat […]
Miley Cyrus stel Fleetwood Mac-samewerking vry
Miley Cyrus bring Vrydag, 19 September, haar nuwe snit Secrets uit – ’n samewerking met lede van die legendariese groep Fleetwood Mac. Die idee het ontstaan toe haar pa, Billy Ray Cyrus, die lied vir sy 64ste verjaardag in Augustus van haar ontvang het. Hy het trots gedeel dat Miley die snit saam met Mick […]