Middagslapies kan jou brein tot 6,5 jaar jonger hou, sê studie
Goeie nuus vir liefhebbers van die middagslapie! Nuwe navorsing dui daarop dat jou gereelde dutjie jou brein moontlik jonger kan hou, met die ekwivalent van tot 6,5 jaar. ‘n Studie wat in 2023 gepubliseer is en byna 379 000 mense betrek het, het bevind dat individue met ‘n genetiese aanleg om te sluimer, groter breinvolumes […]
Justin Bieber lei Coachella 2026-program
Justin Bieber keer in 2026 triomfantelik terug na die verhoog as hoofkunstenaar by die wêreldbekende Coachella-musiekfees. Die 31-jarige popster, wat onlangs sy sewende ateljee-album Swag en opvolger Swag II vrygestel het, sal Saterdag die fees in Indio, Kalifornië lei. Dit is die eerste keer dat Bieber as hoofkunstenaar optree, nadat hy voorheen net as gaskunstenaar […]
Wraak: Eks se motor met sout en glitter saboteer
Vandag het ons ‘n storie van wraak wat soos iets uit ‘n fliek klink. Dit bewys dat ‘n verhouding wat sleg eindig, dikwels ‘n bitter nasmaak kan laat. ‘n Vrou van Kentucky, die 31-jarige Stephanie Calrquist, is in hegtenis geneem nadat sy glo haar eks-kêrel se kar verwoes het. Volgens hofstukke het sy byna US$12 […]
Henry Cavill se besering stop Highlander-verfilming – produksie tot 2026 gestaak
Hollywood-akteur Henry Cavill, bekend vir sy rol as Superman, het onlangs ’n besering opgedoen tydens voorbereidings vir sy hoofrol in die langverwagte Highlander-herverwerking. Die voorval het Amazon MGM Studios genoop om die produksie, wat aanvanklik beplan was om in 2025 te begin, tot vroeg in 2026 uit te stel. Volgens berigte is die 42-jarige Cavill […]
‘Geen manier nie, dit gaan nie gebeur nie!’: Waarnemende NASA-hoof Duffy sê China sal nie die VSA na die Maan klop nie
Waarnemende NASA-administrateur Sean Duffy het met beslistheid verklaar dat China nie die VSA in die wedloop terug na die Maan sal klop nie. Tydens ’n perskonferensie het hy beklemtoon dat die VSA die leiding sal neem en dat die begroting wat aan NASA toegeken is, voldoende is. Duffy het spesifiek China se planne om teen […]
Banksy: Die raaisel wat die kunswêreld bly skok
Banksy is ‘n ware fenomeen met ‘n verbysterende 13.7 miljoen Instagram-volgelinge, maar tog is daar mense wat nie weet wie hy is nie. Veral in Namibië. Hy is die wêreld se beroemdste naamlose graffiti-kunstenaar wat die kuns van anonimiteit vervolmaak het. Een van die mees skokkende stories oor hom het in 2018 plaasgevind. By ‘n […]
Die Prys van Toiletpapier: Betaal met Geld of ‘n Advertensie?
Stel jou voor: Jy is by ‘n openbare toilet en besef die toiletpapier is nie meer gratis nie. In China het hierdie scenario werklikheid geword. Die land se nuutste slim-openbare toilette dwing jou om ‘n advertensie te kyk of ‘n klein fooi te betaal om ‘n stukkie toiletpapier te kry. Volgens amptenare is die stelsel […]
Vroue-krag oorheers by 2025 Country Music Association-toekennings-nominasies!
Die Country Music Association het die genomineerdes vir die 59ste jaarlikse CMA-toekennings aangekondig – en vroulike sterre steel die kollig. Lainey Wilson, Megan Moroney en Ella Langley lei die benoemings met ses elk, ’n duidelike teken dat vroue toenemend die country-toneel oorheers. Wilson is genomineer as Vermaakkunstenaar van die Jaar en kom te staan teen […]
Herverwerking van Sylvester Stallone se US$255 miljoen-aksie-klassieke rolprent kry reeds ‘n opvolg!
Selfs voordat die nuwe herverwerking van Cliffhanger sy debuut maak, is daar reeds planne vir ’n opvolg. Sylvester Stallone, een van die grootste aksieflieksterre, het met franchises soos Rocky, Rambo en The Expendables meer as US$7,5 miljard by die wêreldwye loket ingesamel. Hoewel hy geen betrokkenheid by die nuwe projek het nie, toon vroeë gesprekke […]
Bestel die Son: Deurbraak of Futuristiese Foefie?
Jy sit in die donker, en skielik kry jy die idee om ‘n bietjie sonlig te bestel. ‘n Paar minute se daglig, direk na jou agterplaas gestuur. Dit is presies wat die maatskappy Reflect Orbital in die vooruitsig stel, met die belofte dat dit hierdie jaar nog beskikbaar sal wees. Hulle beplan om ‘n satelliet-spieël […]