Ek is nie jou ma nie…

Twee Kanadese mans het per toeval onlangs ontdek dat hulle by geboorte omgeruil is. Na byna 70 jaar ná die lewensveranderende fout het hulle ‘n formele verskoning van die regering ontvang. Richard Beauvais en Eddy Ambrose, albei 68, is volgens die BBC op dieselfde dag in dieselfde hospitaal in Arborg, Manitoba, in 1955 gebore. ’n […]

Read More

‘n Woud op kafeïne? Hoe koffie nuwe woude kan help om vinniger te groei

Die afval wat oorbly na die koffie-maakproses kan vernietigde woude weer nuwe lewe gee. ’n Onlangse studie en eksperiment het getoets of koffie-pulp, ’n oorskiet van die koffie-verbouingsproses, kan help om Costa Rica se reënwoude weer nuwe lewe te gee. Navorsers van die Universiteit van Hawaii in Manoa het twee erwe getoets om te sien […]

Read More

Neutmuskaat nie net vir pampoen nie

‘n Bekommerde en verbaasde ma van Georgia het sosiale media aan die gons oor die nuutste neiging onder tieners. Die jong klomp het ‘n nuwe manier gevind om op ‘n “plug” te wees. Dit het aan die lig gekom by ‘n skool in die deelstaat van Georgia dat tieners hulsef na die speseryrak wend vir […]

Read More

Twee  sneeuluiperds vir die eerste keer in 93 jaar by die Chester-dieretuin

Twee  sneeuluiperds kom vir die eerste keer in 93 jaar by die Chester-dieretuin aan wat nuwe hoop wek vir een van die wêreld se mees bedreigde groot katte Chester-dieretuin in Engeland is nou die tuiste van Yashin en Nubra, wat net meer as 18 maande oud is. Die paar kom van dieretuine in Europa nadat […]

Read More

Gen Z staar ‘n vroeë ‘mid-life crisis’ in die gesig as gevolg van sosiale media

Dr. Vivek Murthy, ‘n Amerikaanse chirurg, het kommentaar gelewer op ‘n wêreldwye welstandsopname wat bevind het dat 15- tot 24-jariges toenemend minder gelukkig is as ouer geslagte. Vivek sê om kinders toe te laat om sosiale media te gebruik, was soortgelyk aan om met hulle te eksperimenteer; soos om medisyne vir jongmense te gee wat […]

Read More

Mark Zuckerberg bederf homself voor sy 40ste verjaardag

Mark Zuckerberg het homself net voor sy 40ste verjaardag met ‘n megaseiljag van US$300 miljoen (sowat N$5,6 miljard) bederf. Die seiljag genaamd ‘Launchpad’ is ‘n verbysterende 117-meter lange vaartuig en is by Port Everglades in Fort Lauderdale gesien dryf, nadat dit vroeër vandeesweek by sy tuiste aangekom het. Daar word berig dat die luukse seiljag […]

Read More

Aaron Taylor-Johnson is volgens berigte gekies as die volgende James Bond

Bekend vir rolle in rolprente soos “Kick-Ass” en “Avengers: Age Of Ultron”, het die 33-jarige akteur blykbaar nog nie die ikoniese rol amptelik aanvaar nie, maar ‘n bron het aan die Britse poniekoerant, “The Sun”, gesê: “Bond is Aaron se werk, sou hy die rol aanvaar”. Die bron het bygevoeg: “Die amptelike aanbod is op […]

Read More

Amerikaanse wetenskaplikes beweeg al nader aan ‘n oefeningspil wat al die voordele van oefen bied sonder om ‘n spier te beweeg

Die medisyne kan die fisieke hupstoot van ‘n oefensessie naboots en moontlik toestande soos vetsug en spieratrofie behandel. Dit kan ook ouderdomverwante toestande soos demensie, hartversaking en dalende nierfunksie afweer. Na dekades se werk het wetenskaplikes aan die Washington Universiteit ‘n verbinding met die naam SLU-PP-332 ontwikkel wat gespesialiseerde proteïene aktiveer, bekend as estrogeenverwante reseptore, […]

Read More

Leslie Livesay aangewys as die eerste vroulike adjunkdirekteur van NASA se ‘Jet Propulsion Laboratory’

Leslie Livesay begin die week haar ampstermyn as adjunkdirekteur van NASA se ‘Jet Propulsion Laboratory’ (JPL). Sy is die eerste vrou wat hierdie hoogs-aangeskrewe posisie sal vul. Sy volg Larry D. James op, wat sedert September 2013 as adjunkdirekteur gedien het. Gedurende ‘n loopbaan wat oor meer as 37 jaar by die JPL strek, het […]

Read More

Chinese jongmense raak kreatief

Jong mense in China sukkel al hoe meer in die arbeidsmark en wend hulle na ‘n onwaarskynlike plek vir werk: Tinder. Jade Liang, ‘n Meestersgraadstudent in Sjanghai, het besluit om haar rekening op die maatsoek-toep af te stof nadat sy sonder sukses by meer as 400 poste aanlyn aansoek gedoen het. Sy het dit voorheen […]

Read More