Kan vroue regtig alles hê? Nee, sê Lily Allen.

“My kinders het my loopbaan verwoes. Ek is lief vir hulle, maar in terme van popster wees het hulle dit totaal verwoes,” sê Lily Allen. Die “om alles te hê” mite duur voort en is ‘n sê-ding wat in die 1980’s geskep is, en was ook die titel van ‘n selfhelpboek vir vroue wat min met […]

Read More

Seldsame Beatles Meestersplaat gevind…

’n Seldsame Beatles-plaat wat in ’n Londense liefdadigheidswinkel gevind is, is vir meer as £4 200 (sowat N$102 000) opgeveil. Winkelbestuurder Jaime-Marie Madden, wat by ‘n Cancer Research UK-liefdadigheidswinkel in Enfield, Noord-Londen werk, het die plaat gevind, wat sy aanvanklik gedink het ‘n paar honderd pond werd was. Dit was in werklikheid die eerste uitgawe […]

Read More

Asiatiese olifante begrawe hul dooies, volgens ‘n nuwe studie

Navorsers in Indië het vir die eerste keer vasgestel dat Asiatiese olifante hul dooie kalwers begrawe. Vyf kalwers is gevind wat op hul rug begrawe is in dreinering-slote in teetuine in die noorde van Bengale. Terwyl dit bekend is dat Afrika-olifante dooie kalwers begrawe, is dit die eerste keer dat die gedrag by Asiatiese olifante […]

Read More

Rof, rowwer, slanggif

Die Indiese YouTuber Elvish Yadav is gearresteer en word aangehou omdat hy na bewering slanggif as partytjiedwelm verskaf het by kopskud partytjies of te wel raves. Elvish, wat 15 miljoen YouTube-volgelinge aanlyn het en ook ‘n realiteits-TV-ster is, word tans aangehou ingevolge die land se regulasies rakende wildlewe. Daar is toegeslaan op ’n partytjie wat hy […]

Read More

Man hou troetelkrokodil aan in swembed – laat kinders saam swem

‘n Man in New York het ‘n sieklike krokodil as ‘n troeteldier in ‘n swembad in sy agterplaas aangehou, en lede van die publiek toegelaat om saam met hom in die water te klim om die enorme dier te vertroetel. Owerhede het toegeslaan op die perseel in Buffalo, New York, waar die 30-jarige reptiel onwettig […]

Read More

NASA se aansoeke vir nuwe ruimtevaarders is nou oop.

Potensiële ruimtevaarders het minder as ‘n maand om hul aansoek by die Amerikaanse ruimte-agentskap in te dien, wat waarsku dat ‘gereelde reis een van die vereistes is’. Nuwe ruimtevaarders sal opleiding en ‘n evalueringstydperk van twee jaar moet ondergaan asook ‘n reeks fisiese vereistes moet slaag. Aansoekers moet Amerikaanse burgers wees met ‘n Meestersgraad in […]

Read More

As jou troeteldiere kon praat, wat sou hulle sê?

Dit klink soos die storielyn van ‘n nuwe Disney-rolprent, maar kenners voorspel KI sal mense toelaat om met huishoudelike troeteldiere, en selfs wilde diere, te kommunikeer. Navorsers regoor die wêreld gebruik ‘digitale bio-akoestieks’ of te wel klein, draagbare, digitale opnemers om die geluide en gedrag van diere vas te vang wat te sag of genuanseerd […]

Read More

Die gelukkigste lande is ook die beste plekke vir vroue

Die lande wat die gelukkigste is, is ook geneig om hoër vlakke van geslagsgelykheid te hê. Die Verenigde Nasies se netwerk vir oplossings vir volhoubare ontwikkeling maak elke jaar die World Happiness Report bekend, ‘n lys wat bepaal watter lande in die wêreld die gelukkigste is. In die jaarlikse lys van die gelukkigste lande ter […]

Read More

Australiese plaas verbou die wêreld se grootste bloubessie

’n Australiese plaas het die rekord vir die wêreld se grootste bloubessie verpletter met ’n vrug so groot soos ’n tafeltennisbal. Die monster is in November gepluk en in ‘n vrieskas gebêre. Die monster bloubessie was amper 4cm breed en het 20,4 g geweeg, ongeveer 10 keer meer as die gemiddelde bloubessie. Die titel is […]

Read More

Herdenk vandag Wêreld-slaapdag

Vandag is Wêreld-slaapdag, wat fokus op die belangrikheid van goeie gehalte slaap vir die algehele welstand van mense. Vanjaar se tema is Gebalanseerde Slaap vir Wêreldgesondheid. Volgens die Amerikaanse Slaapvereniging ly meer as 50- tot 70-miljoen mense aan een of ander soort slaapversteuring. Die Wêreldslaapvereniging sê mense word aangemoedig om na hul slaappatrone te kyk en […]

Read More