Lugdiensvlieëniers is geskors nadat albei vir byna 30 minute aan die slaap geraak het

Die Airbus A320 het van sy vlugpad afgewyk, maar veilig geland, met al 153 passasiers en bemanningslede ongedeerd. Die vervoerministerie berig ongeveer ‘n halfuur ná opstyging, het die 32-jarige vlieënier sy medevlieënier aangesê om beheer oor die vliegtuig te neem en gesê hy moet rus. Die 28-jarige medevlieënier het ingestem, maar het self by die […]

Read More

NASA onthul die ontwerp van boodskap wat op pad is na Jupiter se maan Europa

Wanneer dit in Oktober gelanseer word, sal die ruimte-agentskap se Europa Clipper-ruimtetuig propvol gelaai wees met ‘n versending wat meer as 2,6 miljoen name bevat wat deur die publiek ingedien is. Na aanleiding van NASA se bekende tradisie om inspirerende boodskappe na die ruimte te stuur, het die agentskap spesiale planne vir Europa Clipper, wat […]

Read More

Frankryk se boudjie-aptyt te groot

Frankryk se honger na paddabene en boudjies is “vernietigend vir die natuur” en stel amfibieë in Asië en Suidoos-Europa in gevaar, waarsku ’n groep wetenskaplikes en veeartse. Meer as 500 kundiges van navorsings-, veeartsenykundige en bewaringsgroepe het ‘n beroep op Emmanuel Macron, die Franse president, gedoen om “die oorbenutting van paddas te beëindig” en aan […]

Read More

Oppenheimer palm in by Oscars!

Universal se “Oppenheimer” het Sondag sewe Oscar-toekennings huis toe geneem, insluitend beste rolprent. Die biopiese rolprent onder regie van Christopher Nolan oor die vader van die atoombom, J. Robert Oppenheimer, het die toekenning vir beste akteur, beste byspeler, beste filmredigering, beste kinematografie, beste oorspronklike musiek komposisie en beste regisseur ingepalm. Disney en Searchlight se “Poor […]

Read More

Klimaats verandering in Suid-Asië affekteer vroue

Vroue in Suid-Asië is slagoffers van ‘n kommerwekkende newe-effek van die klimaatkrisis. Aangesien bronne van skoon water vir drink en bad al hoe skaarser word, bad vroue in soutwater en besoedelde swembaddens. Die gevolg hiervan is nie net dat dit infeksies kan veroorsaak nie maar ook haarverlies. Wetenskaplike studies toon dat harde water jou hare […]

Read More

Rassie Erasmus gaan ’n eredoktorsgraad van die Noordwes-Universiteit ontvang.

Die Noordwes-Universiteit gaan ’n ere-doktorsgraad toeken aan die afrigter en Suid-Afrikaanse direkteur van rugby, Johan “Rassie” Erasmus, wat Suid-Afrika gehelp het om die Rugby Wêreldbeker twee keer agtereenvolgens te wen. Die ere-graad gaan aan Erasmus toegeken word ter erkenning van sy innoverende en buitengewone bestuur van die Springbokke tydens hulle oorwinnings in die 2019 en […]

Read More

NASA se netwerk van klein maan-voertuie is gereed om te rol

Die konstruksie en toetse van die “CADRE-rovers” is voltooi, sê NASA. Hulle sal die maan-oppervlak gesamentlik karteer en ook dien as ‘n tegnologiese demonstrasie om die belofte van multi-robot sendings ten toon te stel. Die drie klein “Rovers” sal die maan in sinchronisasie met mekaar verken. Ingenieurs by NASA se Jet Propulsion Laboratory in Suid-Kalifornië […]

Read More

Kate Hudson stel musiekvideo vry vir haar debuut-enkelsnit, “Talk About Love” 

Die vier-minute musiekvideo vir die liedjie, wat Kate Hudson saam met haar verloofde, liedjieskrywer en musikant Danny Fujikawa, en Linda Perry geskryf het, is geskep deur Kimberly Stuckwisch.  Hudson het voorheen gedeel dat sy al vir jare liedjies skryf en musiek maak, maar dat dit nou die tyd is om haar werk met die wêreld […]

Read More

Die betekenisvolle geskiedenis van rooi lipstiffie

In 1912, toe Amerikaanse vroue opgeruk het vir gelyke regte, insluitend die reg om te stem, het ‘suffragettes’ rooi lipstiffie gedra om uit te staan en aandag aan hul saak te bring.  Rooi lippe was gesien as die kenmerk van ‘n onafhanklike vrou, wat destyds as taamlik skandalig beskou was. Hierdie ondermynende optrede sou sensuur […]

Read More

Sjoe… Die Oscars haal uit en wys!

Oscar-genomineerdes sal items ontvang soos skoonheidsprodukte, rolprent-geïnspireerde sjokolade, fynproewer-springmielies, ‘n Rubik’s Cube en verblyf in ‘n luukse chalet in die Switserse Alpe. Elke bederfpakkie bevat omtrent 60 items ter waarde van meer as N$3 miljoen. Reuters berig maatskappye betaal om hulle produk in die pakkies te kry, in ruil vir moontlike onbetaalbare blootstelling aan akteurs op die A-lys. Die […]

Read More