Hier is agt van die wêreld se vinnigste slange!
Die spoed van ‘n slang word op drie maniere gemeet: 1. Hoe vinnig die slang kan pik. 2. Hoe vinnig die slang kan seil. 3. Hoe vinnig die gif jou lewe kan neem. 8: Die swart mamba is Afrika se vinnigste slang. Grondspoed: 19,32 km/h. 7: Common death adder – Australië se slang wat die […]
Skooldrag kan kinders keer om genoeg oefening te kry
Skooldrag kan kinders keer om genoeg oefening te kry – en skole moet dit oorweeg om dit te herontwerp om stygende vetsug aan te pak, beweer wetenskaplikes. Aktiwiteite soos stap of fietsry skool toe, pousetydspeletjies en naskoolse buitelugspel kan jongmense help om fisieke aktiwiteit in hul daaglikse roetines in te sluit. Navorsers aan die Universiteit […]
Landlyn-telefone is weer in die mode te danke aan Generasie Z
Die 1990’s het gebel, hulle wil ou telefone terughê. Gen Z het ‘n affiniteit daarvoor om ou dinge weer nuut te maak en is behep met vroeë 2000’s-tegnologie. Hulle volgende teiken is die vaste landlynfoon. In ‘n tydperk waarin landlyne amper verouderd is en tegnologie elke dag meer en meer gevorderd word, kan Gen Z […]
Dogter neem wraak op haar ma oor troue
’n Vrou sê dat sy op ‘n 13-jarige ouderdom nie na haar ma se troue genooi was nie, en daarom het sy besluit om ook nie haar ma na haar troue te nooi nie. Sewe jaar gelede het sy uitgevind haar ma gaan trou. Haar ma het vir haar gesê sy kan een van die […]
Pearl Jam deel eerste nuwe musiek na vier jaar
Pearl Jam het ‘n nuwe enkelsnit vrygestel, met die titel Dark Matter. Die opwindende, kitaar-swaar snit is die titelsnit op die rockgroep se komende 12de langspeelplaat, wat op 19 April uitgegee word. Dark Matter is binne drie weke opgeneem. ’n Nuusplasing op die groep se webwerf wys daarop dat die opname “die gedeelde gees van ’n […]
Kinders se vreugde toe sneeu-konvooi opdaag
‘n Chinese kommersiële vragmotormaatskappy het byna 30 000 Amerikaanse dollar spandeer om sneeu van die bevrore noordelike stad Harbin na ‘n spesiale behoefte-skool in die tropiese suidelike metropool Guangzhou te vervoer. Dit was Beijing Truck Home Information Technology se amptelike demonstrasielopie van hul verkoelde vragmotors, maar vir die bestuurders en personeel wat aan die geleentheid […]
Terug in nuus. Die jaar 2010: Man dood vir 30 jaar, familie gebruik pensioengeld
Hy was vermoedelik die oudste man in Tokio, maar toe amptenare Sogen Kato met sy 111de verjaardag wou gaan gelukwens, het hulle afgekom op sy geraamte wat in sy bed lê. Mnr. Kato is moontlik al 30 jaar vantevore dood, volgens die Japannese owerhede. Hulle het sy geraamte ontdek met onderklere en pajamas aan, bedek […]
Die mees absurd diëte!
1. Die ys dieet Vier koppies (een liter) ys per dag! Daar is geen ander dieet- of lewenstylveranderings nodig nie. Die liggaam se pogings om alles van yskoud tot liggaamstemperatuur te bring, kan ook bydra tot kalorieverbranding. Om ys te kou kan egter skadelik vir jou tande wees, en dit is onwaarskynlik dat hierdie dieet […]
Die Oklahoma-dorp wat dans vir 82 jaar verban het
Hoeveel Footloose-aanhangers weet die fliek is eintlik deur ‘n regte dorp geïnspireer? Elmore City, Oklahoma, het dans vanaf 1898 verbied in ‘n poging om die hoeveelheid alkohol wat verbruik word en die gepaardgaande dronk manewales te beheer. Skokkend genoeg sou die verbod eers in 1980 opgehef word nadat die dorp se hoërskoolleerlinge betoog het omdat […]
Oppenheimer maak skoonskip by BAFTAs
Cillian Murphy, wat die hoofrol speel as “die vader van die atoombom”, J Robert Oppenheimer, in die rolprent Oppenheimer, is by die Baftas aangewys as beste akteur – die eerste Ierse ster wat die toekenning wen– terwyl medespeler Robert Downey Jr. in die ondersteunende kategorie vereer is. Vir Christopher Nolan, die film se bekroonde Britse […]