“krokodille” om grens te beveilig
Republikeinse verteenwoordiger Lauren Boebert van Colorado het reageer op ‘n Kaliforniese Demokratiese verteenwoordiger Robert Garcia se aansprake oor Donald Trump se grensbeleid en sê sy sal met graagte wetgewing onderteken wat “krokodille” insluit om die suidelike grens te beveilig. Tydens ‘n verhoor van die Huis se Binnelandse Veiligheidskomitee om die onlangse oplewing van migrante by […]
Inwoners ontstoke oor disko in katedraal
Ontstoke inwoners protesteer teen ‘n uitverkoopte stil disko by die Canterbury-katedraal omdat hulle voel dit is nie die plek vir ‘n sekulêre partytjie nie. Die beroemde katedraal, suidoos van Londen, sal ongeveer 750 mense elk vanaand en môreaand verwelkom vir die geleentheid met die 90’s as die tema. Bywoners gaan oorfone dra terwyl hul dans […]
Chuck Norris: “Ek weet wat die waarheid is rondom Bruce Lee se dood!”
Wanneer Chuck Norris iets oor Bruce Lee se dood moet verduidelik, lyk dit of hy soms bekommerd is oor al die valse gerugte. Chuck Norris vertel: “Bruce Lee het een aand met gewigte geoefen saam met Kareem Jabar, wat ‘n student van Bruce Lee was toe hy in Los Angeles gewoon het. Hy het swaar […]
Lees altyd die fynskrif
‘n Fransman wat ‘n model van die Eiffeltoring gebou het met meer as 700 000 vuurhoutjies, sê sy pogings is deur Guinness World Records verwerp. Dit het Richard Plaud (47) agt jaar en 4 200 uur geneem om 706 900 vuurhoutjies bymekaar te maak om die wêreld se hoogste struktuur van vuurhoutjies te bou, gemeet […]
Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is
‘n Amerikaanse wetenskaplike het ‘n trans-Atlantiese storm in ‘n teepot ontketen deur Brittanje raad te gee oor haar gunsteling warm drankie. Bryn Mawr College se chemie-professor Michelle Francl sê een van die sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is ‘n knippie sout. Die wenk is ingesluit in Francl se boek “Steeped: The Chemistry of Tea,” […]
Aussies boos oor transgender modelle
Aussies beloof om Bonds te boikot nadat die onderkleremaatskappy ‘n bebaarde, nie-binêre persoon gebruik het om een van hulle nuwe bikini’s bekend te stel. Die ikoniese Australiese onderklerehandelsmerk het twee nie-binêre modelle gebruik om sy US$18,99 (sowat N$360) ‘Retro Rib™ Seamless Tonal Hi Bikini’ as deel van sy Pride 2024-reeks te adverteer. Die versameling is […]
Alice Cooper is weer terug op die luggolwe met ‘n splinternuwe radioprogram
Alice Cooper se nuwe radioprogram getiteld “Alice’s Attic” is die 76 jarige skok-rocker se terugkeer na radio twee jaar nadat sy program ‘Nights with Alice Cooper’ geëindig het. Die ‘Poison’ sanger het saamgespan met Superadio om die program te skep wat van Maandae tot Donderdae op die lug is. In ‘n verklaring het Alice gesê: […]
Dalk te vêr gevat?
‘n 30-jarige man het op sosiale media gedeel dat hy “tot dusver taamlik suksesvol” in sy lewe was en dat sy ouers “‘n groot deel van sy sukses” was, maar dat hy gereed is om te lewe soos hy wil lewe, sonder inmenging, kritiek of bevele van sy ouers. Hulle het my gemotiveerd deur skool […]
Troeteldierspeurder spoor 330 verlore honde op met behulp van ‘n hommeltuig
Ontmoet die troeteldierspeurder wat 330 verlore honde gratis met hul eienaars opgespoor en herenig het – met behulp van ‘n hommeltuig. Sy aanvaar nie ‘n sent vir haar werk nie, en sê dat die vreugde wanneer ‘n eienaar met hul dier herenig word, al die beloning is wat sy nodig het. Erica Hart het in […]
Sit jou brille & oorfone op en leef vir ‘n oomblik op Mars
Wat ‘n tyd om te lewe! Hierdie panoramiese video van Mars is omtrent asemrowend! Dit is op Sol 2265 geneem deur die mas kamera op NASA se “Curiosity” Mars-Rover. Die toneel is ‘n kombinasie van 122 fotos wat met die mas kamera se linker-oog geneem is. Vir ‘n beter ervaring is die video gekombineer met […]