Spieëls in badkamers hou leerlinge uit klaskamer…

’n Skool in Noord-Carolina het spieëls uit alle badkamers verwyder omdat studente gereeld lang pouses neem om sosiale media-video’s voor die spieël in die badkamer te gaan maak.   In ‘n omsentbrief aan ouers skryf die skool dat leerlinge die badkamer drie tot vier keer per dag besoek, vir vyf minute en langer.  Dit het […]

Read More

Die Arktiese “zombie-virusse” van Siberië

Die mensdom staar moontlik ‘n nuwe vreemde pandemie in die gesig waarsku wetenskaplikes. Antieke virusse wat in die Arktiese grond vas gevries is, kan moontlik vrygestel word soos die aarde se klimaat warmer word. Stamme van die Methusalem-mikrobes of ook beter bekend is as “zombie-virusse” is reeds geïsoleer deur navorsers wat vrese opper dat ‘n […]

Read More

Drake het nie geweet wat ons weet nie

Die Kanadese kletsrymer, Drake het die naweek US$700 000 (sowat N$13,3 miljoen) verloor, nadat hy gewed het dat die verdedigende kampioen, Sean Strickland, sy UFC-middelgewigtitel sou behou. Dricus du Plessis het die geveg met 1 punt gewen! Drake is bekend daarvoor om weddenskappe op sportsterre te maak en het al miljoene verloor. Hulle noem dit […]

Read More

Die swaan kan staar

Mense in die dorpie Shropshire krap kop oor hoekom ‘n swaan die hele dag na sy eie weerkaatsing in ‘n skoolvenster staar. Die voël besoek die Telford Park-skool vir meer as ‘n jaar elke dag deur ‘n sebra-oorgang te gebruik om daar te kom. ‘n Plaaslike wildgroep het aan skoolpersoneel gesê die swaan is heel […]

Read More

Italië sê basta met bolla!

Honde-eienaars in ‘n Italiaanse provinsie word gedwing om ‘n monster van hul troeteldiere se DNS te verskaf terwyl amptenare probeer om die plaag van hondebolla op straat te takel. Die provinsiale regering van die stad Bolzano en omliggende dorpe in die skilderagtige Dolomiet-streek is besig om ‘n databasis op te stel vir die byna 40 […]

Read More

Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium

’n Israeliese maatskappy het die groen lig ontvang van gesondheidsamptenare om die wêreld se eerste “steaks” wat van gekweekte beesvleis-selle gemaak word te verkoop. Die stap volg op goedkeuring van laboratorium-gekweekte hoender in die VSA verlede jaar. Aleph Farms, van Rehovot, Israel, is in Desember die goedkeuring deur die Israeliese ministerie van gesondheid toegestaan. Die […]

Read More

Foto van ‘n voël wat op bruid se kop land, wen internasionale troufotograaf van die jaar

‘n Ongelooflik foto van ‘n voël wat op ‘n verskrikte bruid se kop land, het die 7de Internasionale Troufotograaf van die Jaar-toekenning gewen. Fotograaf Tara Lilly van Whistler, Kanada, het die eerste plek verower onder 1 700 foto’s wat in 11 kategorieë ingedien is deur meer as 300 troufotograwe van regoor die wêreld. Me. Lilly […]

Read More

Kentucky mik hoog in toerisme veldtog

Die Lexington Convention and Visitors Bureau het ‘n dapper stap in hul jongste veldtog geneem: Hulle nooi ruimtewesens uit om Kentucky te besoek (die Amerikaanse deelstaat, nie die hoender nie). Die buro het met wetenskaplikes en geleerdes saamgespan om ‘n boodskap te stuur na die potensieel bewoonbare planete in die TRAPPIST-1 sonnestelsel, wat 40 ligjare […]

Read More

Pasta het ‘n Spotify-lys. Elke spesifieke liedjie het ‘n tydsduur om by die betrokke pasta se kooktyd te pas

Barilla het met Spotify saamgespan om te verseker dat hul aanhangers altyd hul pasta na hul smaak sal kook deur ‘n aantal snitlyste saam te stel wat saam met ‘n soort noedels pas. Die idee is dat sodra jou waterpot kook, jy die pasta by die water sal voeg, speel op die ooreenstemmende snitlys sal […]

Read More

Smashing Pumpkins ontvang meer as 10 000 aansoeke vir ‘n nuwe kitaarspeler

Het jy gehoop om aan te sluit by die Smashing Pumpkins as hul nuwe kitaarspeler? Jy is nie alleen nie. Blykbaar het meer as 10 000 mense aansoek gedoen vir die posisie, wat die rock-groep vroeër vandeesmaand geadverteer het. Smashing Pumpkins het in ‘n plasing op sosiale media bevestig dat hulle duisende aansoeke vir die […]

Read More