Mortal Kombat 2-rolprent getref met ‘n groot vertraging
Aanhangers wat gehoop het om die aksiebelaaide Mortal Kombat 2 vanjaar reeds te sien, moet nou langer wag. Warner Bros. het bevestig dat die fliek nou eers op 15 Mei 2026 in teaters gaan verskyn, ’n hele sewe maande later as die oorspronklik beplande 25 Oktober 2025. Volgens ’n verslag van Deadline hou die vertraging […]
Goed, beter, beet
Die bloeddrukverlagende effek van nitraatryke beetwortelsap by ouer mense kan te wyte wees aan spesifieke veranderinge in hul mondmikrobioom, volgens die grootste studie van sy soort. Navorsers aan die Universiteit van Exeter in Engeland het die studie uitgevoer wat in die tydskrif Free Radical Biology and Medicine gepubliseer is. Dit het gevolg op vorige navorsing […]
‘Tyd het gaan stilstaan’ – Ontdekking van 8 500-jaar-oue Steentydperk-wêreld onder die see
’n Verstommende ontdekking is onlangs gemaak toe argeoloë in die Baai van Aarhus, Denemarke, ’n verlore Steentydperk-nedersetting onder die see blootgelê het. Hierdie sogenaamde “Atlantis van die Steentydperk” het sowat 8 500 jaar gelede onder water verdwyn toe die laaste ystydperk geëindig het en reuse-ysplate begin smelt het. Die gevolglike styging in seevlakke het hele […]
Bon Jovi kondig Forever (Legendary Edition) aan saam met Bruce Springsteen, Avril Lavigne, Robbie Williams en meer
Bon Jovi beplan ’n kragtige terugkeer met die spesiale uitgawe van hul 2024-album Forever, wat op 24 Oktober verskyn. Die nuwe projek, getiteld Forever (Legendary Edition), bring ’n indrukwekkende lys samewerkings met ikone soos Bruce Springsteen, Avril Lavigne, Robbie Williams, Def Leppard se Joe Elliott, Jelly Roll, Lainey Wilson, Ryan Tedder en The War & […]
Ariana Grande begin haar eerste toer in sewe jaar
Die popster Ariana Grande begin in Junie 2026 haar eerste toer in sewe jaar. Die Eternal Sunshine Tour is na haar laaste album, wat in Maart 2024 uitgekom het, vernoem. Sy sal in Los Angeles, Atlanta, Chicago, Montreal en nog Noord-Amerikaanse stede optree voordat sy in Augustus met vyf vertonings in die O2 Arena in […]
Grootste watermassa ooit ontdek lê nie op Aarde nie, maar 12 miljard ligjare ver
Die Aarde is ryk aan water, maar die grootste water-reservoir in die heelal is glad nie hier nie. Wetenskaplikes het ’n ontsaglike massa water ontdek wat sowat 12 miljard ligjare van ons af geleë is, rondom ’n supermassiewe swartgat by ’n kwasar genaamd APM 08279+5255. Hierdie swartgat is na raming 20 miljard keer massiewer as […]
Legende Suzi Quatro werk aan haar 18de studio-album
Die 75-jarige rockikoon Suzi Quatro is besig met haar eerste solo-studio-album in ses jaar. Hierdie 18de album volg op No Control (2019) en haar duet-album Face To Face (2023) saam met KT Tunstall. Suzi, bekend vir treffers soos Can The Can, 48 Crash en Stumblin’ In, sê sy kan eenvoudig nie ophou skep of optree […]
Meer as 200 000 Britse werkers op ‘n vierdag-werkweek sedert 2019
’n Nuwe ontleding toon dat meer as 200 000 werkers in die Verenigde Koninkryk sedert 2019 na ’n vierdag-werkweek oorgeskakel het. Volgens data van die Kantoor vir Nasionale Statistiek (ONS) het sowat 1,4 miljoen mense tussen Oktober en Desember 2024 voltyds vier dae per week gewerk – ’n toename van meer as 100 000 vergeleke […]
Robbie Williams kondig mees intieme optrede van sy loopbaan aan
Robbie Williams het aangekondig dat hy een van die mees intieme optredes van sy loopbaan gaan lewer – en dit by Londen se ikoniese Dingwalls. Die 51-jarige ster sal op 9 Oktober die verhoog betree vir ’n spesiale eenmalige vertoning wat die vrystelling van sy nuwe album, Britpop, voorafgaan. Die album verskyn die volgende dag. […]
Biblioteekboek na 82 jaar terugbesorg
'n Biblioteekboek is byna 82 jaar nadat dit by die San Antonio Openbare Biblioteek geleen is, terugbesorg. Dit het met 'n brief gekom wat lui dat "Ouma nie meer daarvoor sal kan betaal nie."Die boek is "Your Child, His Family, and Friends" deur huweliks- en gesinsberader Frances Bruce Strain. Dit is in Julie 1943 uitgeleen […]