Kyk: Video wys man se dood-tartende ysige duik

Die bekende Noorse avonturier Ken Stornes, ‘n gewilde figuur op sosiale media wat bekend is vir sy waaghalsige toertjies, het weereens nekhare laat regop staan met sy jongste toertjie. In ‘n video op sy Instagram-blad staan hy op die rand van ‘n hoë krans. Hy gooi eers ‘n klip af om te wys hoe hoog […]

Read More

AC/DC wêreldtoer in 2024

AC/DC maak gereed vir ‘n massiewe wêreldtoer in 2024, wat hul terugkeer na die verhoog na sewe jaar merk.  Die legendariese hardrockers het hul eerste Europese datum bevestig, wat in die München-stadion in Duitsland op 12 Junie sal plaasvind. Die afwagting is besig om te bou, en aanhangers wêreldwyd is gretig om te sien hoe […]

Read More

Vermiste vrou “vind haarself” na intense soektog

In 2012 het ’n vrou in Ysland een naweek vermis geraak, maar sy is toe glo deur haarself veilig en gesond gevind. Die vrou het selfs deelgeneem aan die intense polisiesoektog naby Eldgja-canyon in die land se suidelike vulkaniese streek.  Die deurmekaarspul het blykbaar plaasgevind toe die vrou tydens ‘n besigtigingsreis van haar toeristegroep weggebreek […]

Read More

Gesogte natuurlewefotografie-toekenning

‘n Ysbeer wat op ‘n ysberg slaap, ‘n jellievis wat deur die Noorderligte verlig word en ‘n jakkals met sy kop in ‘n asblik is van die fotos wat vir ‘n gesogte natuurlewefotografie-toekenning ingeskryf is. Die publiek word aangemoedig om te stem vir een van oor die 25 foto’s wat op die kortlys is vir […]

Read More

Paartjie se tuinornament blyk ‘n onontplofde bom te wees

‘n Egpaar het onbewustelik vir meer as vier dekades met ‘n onontplofde bom in hul tuin gewoon omdat hulle aangeneem het dit was ‘n tuinornament. Jeffrey en Sian Edwards het die 64-pond vlootbom rooi geverf om by die vensterbanke by hul huis in Milford Haven, Pembrokeshire te pas, en mev. Edwards sou dit selfs met […]

Read More

Pikkewyne knip glo “mikro-uiltjies” sê navorsers

Dit is ‘n uitdaging vir alle nuwe ouers: Om genoeg slaap te kry terwyl hulle hul pasgeborenes fyn dophou. Navorsers het ontdek vir sommige pikkewyne beteken dit duisende “mini-uiltjies” per dag.  Chinstrap pikkewyne in Antarktika moet hul eiers en kuikens 24-uur per dag oppas in stampvol, raserige kolonies. Hulle knip dus duisende kere elke dag […]

Read More

Laerskoolhoof vind ‘n kreatiewe manier om studente se skermtyd verminder

In China het ‘n vooruitdenkende laerskoolhoof genaamd Zhang ‘n kreatiewe manier gevind om te verseker dat sy studente aktief bly en skermtyd gedurende skoolure verminder. Ontsteld deur die lang ure wat sy studente aan hul elektroniese toestelle spandeer het, het Zhang besluit om skuifeldans (shuffle) te leer. Hy het gehoop dat hy, deur self die […]

Read More

‘n Peruaanse wolfspinnekop byt en lê eiers in man se toon

Colin Blake en sy vrou het die aand in Marseille in die suide van Frankryk deurgebring toe sy toon opgeswel en pers geword het. Hy het later ontdek dat hy deur ‘n Peruaanse wolfspinnekop gebyt is wat eiers in sy toon gelê het – en ondanks behandeling om dit te verwyder, het een uitgebroei. Die […]

Read More

Skaars geel pikkewyn wat vir die eerste keer ooit gefotografeer is! 

Wildfotograaf Yves Adams, het die ongewone voël op ‘n afgeleë eiland in Suid-Georgië naby Antarktika, in ‘n kolonie van 120 000 koningspikkewyne, opgemerk.  Die kans om ‘n geel pikkewyn soos hierdie te sien is een uit ‘n miljoen, wat nog te sê om ‘n foto te neem! Foto: ©️ Yves Adams

Read More

Eetstokkies vir 5 maande in man se neus…

‘n Man was salig onbewus dat daar Asiese-eetstokkies vir vyf maande lank in sy neus versteek was en in sy brein vasgesteek het. Nadat hy gely het aan erge hoofpyne, vloeistofafskeiding en selfs sy sig tydelik verloor het, is die naamlose man van Viëtnam na die naaste ongevalle gehaas. Die 35-jarige is deur dokters gevra […]

Read More